Produkverhaal

Tweedehandse vellies

Skoene wat enige werk kan trotseer

toets2 produkbeeld

Hierdie 2dehandse vellies was gedra deur die kleinreus wat die eerste steen in Orania gelê het. Piet het elke dag van 5h00 to 18h00 geswoeg en gesweet in die karoo son.

Om 5 neem hy bekertjie koffie om 11h00 oom koos se witblits en om 12 uur neem hu sy middag slapie om 3 uur skink hy brandewyn en om 5 uur met uitklok tyd was hy reg vir dans. Sondae was sy getroue paar vellies gepolitoer en mooigemaak vir die predikant. Ware dans kerk en werk skoene soos ou piet na sy vellies as dkw's verwys het.