Alle bestellings word binne 5-7 werksdae verwerk. Bestellings word nie oor naweke of openbare vakansiedae gestuur of afgelewer nie. As daar n hoe volume bestellings is, kan aflewering met n paar dae vertraag word. Laat asseblief ekstra tyd toe vir aflewering. As daar n beduidende vertraging met jou bestelling is, sal ons jou per e-pos of telefoon kontak.
Verpakking neem gewoonlik 5-7 werksdae nadat betaling in die rekening reflekteer.
Jy sal n afleweringsbevestiging per e-pos of WhatsApp ontvang sodra jou bestelling gestuur is. Die opsporingsnommer behoort binne 24 uur aktief te wees.