Ons wil he jy moet tevrede wees met jou aankoop. As jy nie gelukkig is met jou bestelling nie, kontak ons asseblief binne 30 dae nadat jy dit ontvang het.
Kontak ons by info@oraniamark.co.za om n terugsendingsversoek te begin. Ons sal vir jou verdere instruksies stuur.
Sodra ons die item ontvang het, sal ons dit nagaan en jou laat weet of die terugbetaling goedgekeur is. Indien goedgekeur, word dit binne 5-7 werksdae na die oorspronklike betaalmetode verwerk.