Produkverhaal
Soldaat Wyn vir die Pyn
Topgehalte rooiwyn vir enige situasies
Ontmoet vir Koos. 'n ou bekende wynmaker van die kontrei. Met rooiwyne van topgehalte het hy hy as jong seun al skelm sy pa se rooiwyne geproe. Met 'n liefde vir smaak en geure begin hy in 2002 sy sie wynmakery en vergas menigde wyn entosias met sy unieke geure en kleure.